{"product_id":"handmade-genuine-leather-aster-handbag-copy-2","title":"Bybel oortreksel - egte, topgrein leer","description":"\u003cp\u003e📖 Koester God se Woord met tydlose vakmanskap\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOns handgemaakte Bybel oortreksels word met sorg vervaardig uit egte top grein leer, en is ontwerp om jou Bybel vir jare te beskerm.\u003cbr\u003e✨ Elke oortreksel is: \u003cbr\u003e🤎 Handgemaak \u003cbr\u003e🎨 Met die hand geverf \u003cbr\u003e✍️ Persoonlike gravering ook beskikbaar\u003cbr\u003e 🐂 Vervaardig uit hoëgehalte egte, top grein leer\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf dit nou vir jouself is of as 'n besondere geskenk vir iemand spesiaal – elke Bybel oortreksel is uniek en met trots gemaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e📩 Stuur vir ons 'n boodskap om jou bestelling te plaas of om jou persoonlike ontwerp te bespreek.\u003cbr\u003eHandgemaak. Persoonlik. Gebou om 'n leeftyd te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePryse op A5 Bybel,- verf en graveer ingesluit!*\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGroter of kleiner Bybels word gekwoteer op aanvraag\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNB- nie alle A5 Bybels is dieselfde dikte nie- stuur asseblief mates met bestelling deur\u003c\/p\u003e","brand":"CMG Crafts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53861412307262,"sku":null,"price":649.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0791\/4281\/4014\/files\/6b82da5f-2256-48ac-9270-34caeee78b4c.jpg?v=1783153404","url":"https:\/\/cmgcrafts.co.za\/products\/handmade-genuine-leather-aster-handbag-copy-2","provider":"CMG Crafts","version":"1.0","type":"link"}