CMG Crafts
Egte Leer toilet sakkie
Egte Leer toilet sakkie
Couldn't load pickup availability
🔥 Nie net nóg ’n toilet sakkie nie… 🔥
Dis die een wat jy vir jare gaan gebruik!
Hierdie egte leer, handgemaakte toilet sak is ontwerp vir mense wat kwaliteit wíl hê – nie net iets wat “sal werk” nie.
✔️ Groot genoeg vir hom én haar
✔️ Pas sommer jou hele badkamer-kassie gemaklik in 😉
✔️ Duursaam, sterk en tydloos
✔️ Handgemaak met sorg en karakter
Katoen -seildoek (cotton canvas) binne voering om te verseker jou sakkie se jare word nog meer verleng!
📏 Grootte:
24cm lank
16cm hoog
12cm wyd
Perfek vir:
✈️ Reistogte
🏕️ Naweek wegbreke
💼 Besigheidreise
🏡 Of net om jou badkamer stylvol en netjies te hou
Elke tas het sy eie unieke leer-karakter – geen twee is ooit presies dieselfde nie.
💼 Dis nie net ’n toilettas nie…
Dis ’n belegging in kwaliteit.
grafering op eie koste bygevoeg
Share
