1
/
of
3
CMG Crafts
Egte Leer Sigaret pakkie houers
Egte Leer Sigaret pakkie houers
Regular price
R 349.99 ZAR
Regular price
Sale price
R 349.99 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
🚬🤎 *Handgemaakte Egte Leer Sigaret Sakkie*🤎🚬
Hou jou sigarette veilig, netjies en altyd byderhand met ons handgemaakte volgrein (full grain) egte leer sigaret sakkies.
✔️ Handgemaak met kwaliteit vakmanskap
✔️ Gemaak van duursame volgrein leer
✔️ Kan gerieflik aan jou gordel gedra word
✔️ Beskerm jou sigarette teen beskadiging
✔️ Stylvol, prakties en gebou om jare te hou
✔️ Perfek vir daaglikse gebruik of as geskenk
Grafering ook beskikbaar!
Elke sakkie word met sorg vervaardig en kry met tyd sy eie unieke karakter soos die leer verouder.
📩 Pasgemaakte bestellings welkom.
⏳ Wagtye is van toepassing.
Egte leer. Handgemaak. Gebou vir 'n leeftyd
Share
