1
/
of
3
CMG Crafts
Handgemaakte Leer Armbande
Handgemaakte Leer Armbande
Regular price
R 199.99 ZAR
Regular price
Sale price
R 199.99 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
🌿 Handgemaakte Leer Armbande 🌿
Egte, volgrein leer
Elke armband word met die hand gemaak én met sorg met die hand geverf vir ’n unieke, rustieke voorkoms.
 Gemaak van egte volgrein leer vir kwaliteit wat mooi verouder en lank hou.
✨ Handgemaak
✨ Handgeverf
✨ Egte volgrein leer
✨ Unieke en persoonlike styl
✨ Perfek vir alledaagse dra of as ’n spesiale geskenk
Kies tussen ons beskikbare VT² reeks-
* Die Sonneblom
* Die Protea
* Die Plaas meisie
Elke stuk word gemaak volgens benodigde grotes, standaard grotes ook beskikbaar
Persoonlike opsies op aanvraag beskikbaar. 🤎
Share
