CMG Crafts
Handgemaakde Egte Leer - Gegrafeerde dames Belde
Handgemaakde Egte Leer - Gegrafeerde dames Belde
Couldn't load pickup availability
Dames belde nou in produksie!
🌿✨ NUUT IN ONS REEKS! ✨🌿
Ons is trots om aan te kondig dat dames egte "veg-tanned" leer belde nou amptelik in produksie is! 🤎
Elke belt word met sorg en vakmanskap vervaardig uit egte volgryn leer – bekend vir sy duursaamheid, natuurlike voorkoms en die pragtige patina wat met tyd ontwikkel.
✔️ 100% Egte leer
✔️ Handgemaak
✔️ Duursaam en sterk
✔️ Ontwikkel ‘n unieke karakter oor tyd
✔️ Perfek vir elke dag of ‘n spesiale uitrusting
Hierdie belde is nie net ‘n bykomstigheid nie – dis ‘n belegging in kwaliteit wat jare lank saam met jou sal stap.
Hou ons blad dop vir beskikbare kleure, groottes en persoonlike graveer-opsies wat binnekort beskikbaar sal wees.
🤎 Handgemaak. Eg. Tydloos.
Share
