1
/
of
2
CMG Crafts
Handgemaakte egte leer aanstekerhouers (lighter holders)
Handgemaakte egte leer aanstekerhouers (lighter holders)
Regular price
R 35.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 35.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
🔥✨ Nuut & Uniek! ✨🔥
Ons stel met trots ons egte leer aanstekerhouers bekend – handgemaak en met sorg handgestik vir daardie perfekte, rustieke afwerking.
✔ Duursaam en stylvol
✔ Elke stuk uniek – geen twee is presies dieselfde nie
✔ Ideaal as geskenk of jou eie daaglikse metgesel
’n Tikkie egte vakmanskap wat jou aansteker beskerm én jou styl laat uitstaan. 💼🖤
👉 Bestel vandag nog jou handgemaakte leerhouer – beperkte voorraad!
Share

