Skip to product information
1 of 2

CMG Crafts

Handgemaakte egte leer boekhoeke / boekmerkers (book mark)

Handgemaakte egte leer boekhoeke / boekmerkers (book mark)

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out

📖✨ Hou jou plek in styl! ✨📖

Ons egte leer boekhoeke / boekmerkers is die perfekte geskenk vir enige boekliefhebber.
Elke stuk is handgemaak en handgestik, uniek en vol karakter.

✅ Duursaam & tydloos
✅ Stylvol en prakties
✅ Handwerk kwaliteit wat uitstaan

Gee jou boeke daardie ekstra bietjie Bosveld-elegansie – want lees is nóg lekkerder met iets spesiaal.

View full details