Skip to product information
1 of 1

CMG Crafts

Handgemaakte egte leer Mini Vellie Sleutelringe

Handgemaakte egte leer Mini Vellie Sleutelringe

Regular price R 40.00 ZAR
Regular price Sale price R 40.00 ZAR
Sale Sold out

🥿 Mini Leer Vellie Sleutelringe 🥿

Elke klein vellie vertel ’n storie van ware vakmanskap 💛
Handgemaak en met die hand gestik uit egte leer, hierdie mini leer vellie sleutelringe is net te oulik!

Perfek as ’n geskenk of net om jou sleutels ’n bietjie styl te gee – elkeen uniek, net soos die ware vellies wat ons almal liefhet 🇿🇦✨

🔹 Gemaak van egte leer
🔹 Handgemaak & handgestik
🔹 Trots Suid-Afrikaans

’n Klein stukkie leerliefde wat groot glimlagte bring 💫

View full details