1
/
of
3
CMG Crafts
Handgemaakte egte leer Ossewa-geïnspireerde houertjie
Handgemaakte egte leer Ossewa-geïnspireerde houertjie
Regular price
R 159.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 159.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
🪶 Ossewa-geïnspireerde Egte leer houertjie🪶
’n Stukkie geskiedenis – met 'n praktiese doel!
Hierdie ossewa-tema, nuttige leer houertjie is met sorg handgemaak en handgestik uit egte leer. Perfek vir jou lessenaar of werks area vir al daai klein goedjies- of sommer net as ’n pragtige dekorstuk!
Elke houertjie dra die karakter van vakmanskap en herinner aan die eenvoud en harde werk van die ou dae — nou stylvol in jou huis.
🤎 Egte leer
🪡 Handgemaak & handgestik
🚂 Unieke ossewa-tema ontwerp
’n Nuttige houertjie met groot nostalgie!
Share

