1
/
of
3
CMG Crafts
Handgemaakte egte leer ryperdjie-sleutelhangers
Handgemaakte egte leer ryperdjie-sleutelhangers
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Couldn't load pickup availability
🐴✨ Handgemaak met liefde! ✨🐴
Ons unieke egte leer ryperdjie-sleutelhangers is nou beskikbaar! 💼🔑
Elke stukkie is handgemaak uit egte leer, geïnspireer deur die nostalgiese ou wippertjies wat almal se harte laat glimlag.
✅ Duursaam & stylvol
✅ Perfek as geskenk of vir jou eie sleutelbos
✅ Uniek – geen twee is presies dieselfde nie
’n Klein stukkie Bosveld-nostalgie wat jy oral saam met jou kan neem! 🌿🤎
Share


