Skip to product information
1 of 1

CMG Crafts

Handgemaakte egte leer sakkie (bag)

Handgemaakte egte leer sakkie (bag)

Regular price R 199.00 ZAR
Regular price Sale price R 199.00 ZAR
Sale Sold out

✨ Handgemaakte Egte Leer Sakkie ✨

Styl en kwaliteit ontmoet in hierdie handgemaakte, handgestikte egte leer sakkies. 💼
Elke sakkie is met sorg en vakmanskap gemaak – perfek vir enige gebruik!

Gebruik dit as:
✏ ’n elegante pennesakkie vir jou gunsteling skryfbehoeftes,
💄 ’n stylvolle grimeringsakkie, of
🚬 ’n unieke tabaksakkie vir die klassieke gevoel.

Met sy tydlose ontwerp en duursame egte leer, is dit ’n item wat met die jare net mooier word.
Handwerk wat jy kan sien én voel. ❤

View full details