Skip to product information
1 of 1

CMG Crafts

Egte leer Baba en Kinder Belde

Egte leer Baba en Kinder Belde

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Sold out

🌿 Kinder Belde*🪅 *Handgemaak met trots. Gepersonaliseer met betekenis. 🌿

Ons egte, volgrein leer belde word met die hand gemaak, met sorg gegraveer en met die hand geverf vir ’n unieke, tydlose afwerking. 

Geen twee gordels is ooit presies dieselfde nie – elke stuk vertel sy eie storie. 🤎

✔️ Egte volgrein leer
✔️ Handgemaak
✔️ Gegraveer & handgeverf
✔️ Duursaam en gemaak om jare te hou
✔️ Perfek vir geskenke of daaglikse dra

✨ Pasgemaakte bestellings beskikbaar

Voeg name, voorletters, datums, logo’s of unieke ontwerpe by om jou belt werklik persoonlik te maak.

Stylvol. Duursaam. Eg Suid-Afrikaans gemaak

View full details