Skip to product information
1 of 3

CMG Crafts

Horlosie Bandjies, egte topgrein leer

Horlosie Bandjies, egte topgrein leer

Regular price R 349.99 ZAR
Regular price Sale price R 349.99 ZAR
Sale Sold out

 

NOU IN PRODUKSIE!

⌚️ Die tyd het gekom... 

Handgemaak met karakter. 🤎

Ons vol grein, egte leer horlosiebandjies word met die hand gemaak én met die hand geverf — elke bandjie uniek met sy eie styl en persoonlikheid.

✔️ Vol grein, egte leer
✔️ Handgemaak
✔️ Handgeverfde afwerkings
✔️ Duursaam, sterk en gemaklik
✔️ Perfek vir alledaagse dra of as ’n unieke geskenk
✔️ Pas by verskillende horlosies en style

* Beskikbare Opsies:
Samsung- 18mm, 20mm, 22mm
Apple- 18mm, 20mm, 22mm
Gewone Horlosie- 18mm, 20mm, 22mm


Gee jou horlosie ’n nuwe voorkoms met ’n bandjie wat uitstaan van die gewone.

✨ Uniek. Stylvol. Tydloos.

View full details